ref # 4342

 ref # 4342

print
R 5 500 per month

select a 2nd currency

2026-09-01
1
1
1

Available From

September 1, 2026


1 Bedroom Garden Flat to Rent

**Beskikbaar vanaf 1 September 2026**

Hierdie privaat eenslaapkamer-tuinwoonstel is geleë in die gewilde Rooihuiskraal en bied veilige, gemaklike en sorgvrye verblyf. Ideaal vir ’n enkellopende persoon.

Kenmerke:

• Ruim slaapkamer met ingeboude kaste
• Oopplan-sitkamer en kombuisie
• Badkamer met stort, toilet en wasbak
• Privaat, omheinde tuin
• Eie ingang
• Privaat onderdakparkering
• Veilige eiendom
• Naby die snelweg en belangrike toegangsroetes
• GEEN BEURTKRAG
• Water en elektrisiteit ingesluit
• Slegs een klein hondjie word toegelaat

Kostes en betalings:

• Administrasiefooi: R2 900, betaalbaar nadat die verhuurder die aansoek goedgekeur het
• Deposito: Gelykstaande aan een maand se huur
• Die eerste maand se huur is betaalbaar voordat die sleutels oorhandig word

Kontak Reliable Realty om jou viewing te reel



Message Agent