ref # 4320

 ref # 4320

print
R 6 450 (345 EUR*) per month

select a 2nd currency

Immediately
0.5
1
1
1
R 0  / m
R 0  / m

Moderne Bachelor woonstel te Huur | Ruim Oopplan Leef- en Slaaparea | Water & Elektrisiteit Ingesluit

Beskikbaar: Onmiddellik

Die eienaars verkies ’n enkel jong werkende dame of student.

Hierdie pragtig opgeknapte eenheid bied privaatheid, moderne afwerkings en die gerief van ’n veilige "lock-up-and-go" leefstyl, ideaal vir iemand wat sekuriteit en gerief waardeer.

Die eiendom bied die volgende:

Ruim oopplan leef- en slaaparea
Moderne kombuisie met voldoende kasruimte
Plek vir ’n enkeldeur-yskas en ’n bo- of voorlaai-wasmasjien
Moderne badkamer met groot instapstort
Ingeboude klerekas
Privaat ingang
Privaat, omheinde binneplaas/patio
Veilige "manual" garage
Sekuriteitskameras op die eiendom
Water en elektrisiteit by die huur ingesluit
Internet/WiFi nie ingesluit nie – huurder moet eie verbinding reël
Geen troeteldiere toegelaat nie

Kontak Reliable Realty vandag om ’n besigtiging te reël.



Message Agent